Die Belydenis

Available
0
StarStarStarStarStar
0Reviews
Die ontdekking van 'n dooie baba in 'n skuur op 'n Amiese plaas in Amerika dreig om 'n jong vrou se lewe te verwoes. Omstandigheidsgetuienis dui daarop dat die 18-jarige Katie Fisher, 'n ongetroude Amiese meisie wat glo die pasgeborene se ma is, vir die moord verantwoordelik is. Katie hou vol: sy het nie die baba vermoor nie. Terselfdertyd vlug Ellie Hathaway, 'n ontnugterde advokaat, na familie w...
Read more
E-book
epub
Price
8,99 €

Follow the Author

Options

  • ISBN: 9781868429998
  • Number of pages: 432
  • Copy protection: Watermark
  • Publication Date: Feb 15, 2020
  • Publisher: JONATHAN BALL
  • Language: Afrikaans
  • Format: epub